We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Dwaalvuur

by Anton L'Amour

supported by
charlbez
charlbez thumbnail
charlbez Love this album! Bluesy and dubby with an African feel. What a treat! Beautiful rythms and exciting moments, at times gentle and at times probing, but always classy. Lyrics in Afrikaans, but if you're not familiar with the language, you'll still enjoy it.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $8 USD  or more

     

1.
Dwaalvuur 05:07
'n sagte voetval in die nag ʼn ou vriend wat onverwags opdaag die stories loop van elke streek en ons buig die ure tot die dag breek die kettings val weg, die skille dop af ons sit in die ritme van ʼn hartklop hyʼs ʼn feniks in die lug ʼn salamander aan die gang dwaalvuur ken geen grense dwaalvuur hardloop met die wind en die weer dwaalvuur, wie wil vlam vat, wie wil vlam vat dwaalvuur se dans maak seer dwaalvuur hardloop met die wind en die weer dwaalvuur, wie wil vlam vat, wie wil vlam vat ʼn sonstraal val in die groef reg op die plek waar die donker vertoef wys die slaapwandelaar wat heeldag probeer heeldag probeer om sy kop aan te skroef in dissonansie se hart is ʼn reine geluid die kringe in die tydlyn sing uit agter die sluier is ʼn beautiful bruid en die die kringe in die tydlyn sing uit dwaalvuur ken geen grense dwaalvuur hardloop met die wind en die weer dwaalvuur, wie wil vlam vat, wie wil vlam vat dwaalvuur se dans maak seer dwaalvuur hardloop met die wind en die weer dwaalvuur, wie wil vlam vat, wie wil vlam vat
2.
ʼn vliegtuig na Berlyn ʼn treinrit na Beijing dis die boodskap van ʼn blom op die vooraand van die herfs dis die tuimel van die dag die wonder oor die aand ʼn spinnerak gemaak uit die maande wat immer om ons woel ʼn oggend in die son, en die see ʼn dag in sepia vir ons twee ʼn oggend in jou arms wat om my vou fyn geweef in robyn en goud ʼn oggend in die son, en die see daai dag in laudanum vir ons twee ʼn oggend in jou arms wat om my vou fyn geweef in robyn en goud duik deur die rook-kolom, val oor die horison laat weet ons van jou nuwe domein pak als in ʼn kas, van gister en wat was en stuur ʼn foto van samesyn die bouplan word getoets tot die onweer bedaar die landskap die lyk nou effe anders en die argitek is ver van klaar ʼn oggend in die son, en die see ʼn dag in sepia vir ons twee ʼn oggend in jou arms wat om my vou fyn geweef in robyn en goud ʼn oggend in die son, en die see daai dag in laudanum vir ons twee ʼn oggend in jou arms wat om my vou fyn geweef in robyn en goud
3.
Incognito 03:43
rooi is ʼn vuur wat die land kan brand blou is ʼn vlam wat daarvan hou rooi is ʼn man wat by ʼn vurk in die pad staan en blou is ʼn vrou wie hy wil hou vlieg incognito as jy jou kop op jou skouers wil hou anoniem onder die radar vlieg incognito as jy jou vlerke in die lug wil hou onsigbaar onder die radar maar rooi het die lyn oortree, hier en daar, meer en meer blou is die vrou wie hy wil hou rooi is die man wat die pote kan pypkan en blou is die vrou wat daarvan hou vlieg incognito as jy jou kop op jou skouers wil hou anoniem onder die radar vlieg incognito as jy jou vlerke in die lug wil hou onsigbaar onder die radar diekant van die spoor is die pad oop voor daaikant van die spoor begin jy oor diekant van die spoor kan jy bou en stoor daaikant van die spoor sal jy als verloor
4.
Manna 04:13
maanskyn vlieg onder leep-oog se radar die payload is laat, maar hey, dis wat dit is die smile wat hy maak is ʼn smarag vir more jy moet pap skep as dit reën hy sê jy moet pap skep as dit reën hy bring ʼn sakvol manna uit die hart van chaos vanaand drink jy uit die hande van ʼn droom vanaand drink jy uit die hande van ʼn droom dis ʼn tightrope tango en bo-bly is mal leef ruim in die oog van die orkaan as jy more opstaan is die game weer aan as jy more opstaan is die game weer aan dis ʼn tightrope tango en ver as jy val katvoet by die kamera, versigtig in die daglig bly in die skadus tot die hitte verdwyn die pote met die reëlboek, staan op elke straathoek moet ʼn gap slaan deur ʼn loophole in die roete moet net ʼn gap slaan deur ʼn loophole in die roete hy bring ʼn sakvol manna uit die hart van chaos vanaand drink jy uit die hande van ʼn droom vanaand drink jy uit die hande van ʼn droom dis ʼn tightrope tango en bo-bly is mal leef ruim in die oog van die orkaan as jy more opstaan is die game weer aan as jy more opstaan is die game weer aan dis ʼn tightrope tango en ver as jy val maanskyn woon in die middel van die oerwoud en maanskyn bly op ʼn plaas is die aanbod op die vraag die antwoord wat hy soek hy sê jy moet pap skep as dit reën hy bring ʼn sakvol manna uit die hart van chaos vanaand drink jy uit die hande van ʼn droom vanaand drink jy uit die hande van ʼn droom dis ʼn tightrope tango en bo-bly is mal leef ruim in die oog van die orkaan as jy more opstaan is die game weer aan as jy more opstaan is die game weer aan dis ʼn tightrope tango en ver as jy val
5.
Raak Wys 04:53
as die vlamme om jou brand en al die fone is beset as die laaste taxi weg is sal jy rol met wat jy het as die dice voor jou val altyd vir of teen gebed sal jy pa staan vir die stene en rol met wat jy het raak wys, mano a mano met die beat en die bass die seën van die naald is reeds in die groef die seën van die naald, die seën van die naald raak wys, mano a mano met die beat en die bass die dans is altyd reeds in die groef die seën van die naald is reeds in die groef as jy altyd sit en wonder is dit vir of teen ʼn wet? sal jy heeltyd op die draad sit of rol met wat jy het as jy voor die poorte staan is jy geweier of gered? en hoe die bane loop is hoe jy rol met wat jy het raak wys, mano a mano met die beat en die bass die seën van die naald is reeds in die groef die seën van die naald, die seën van die naald raak wys, mano a mano met die beat en die bass die dans is altyd reeds in die groef die seën van die naald, die seën van die naald raak wys, mano a mano met die beat en die bass die seën van die naald is reeds in die groef die seën van die naald, die seën van die naald raak wys, mano a mano met die beat en die bass die dans is altyd reeds in die groef reeds in, reeds in
6.
as die blou ligte die pad aandui is dit altyd jy en die donker gange nouer raak is dit altyd jy ʼn veld wat my vashou ʼn stroom wat my regop hou in ʼn wentelbaan van een vir almal, als vir iedereen ʼn kalm skuiling teen die harde reën een vir almal, alles vir iedereen met net die wonder, waar is jy nou heen? as die oseane warm raak is dit altyd jy en die sonstrale die ys laat kraak is dit altyd jy ʼn maan wat my vashou ʼn wyn wat my regop hou met die herinnering aan een vir almal, als vir iedereen ʼn kalm skuiling teen die harde reën een vir almal, alles vir iedereen met net die wonder, waar is jy nou heen? een vir almal, als vir iedereen ʼn kalm skuiling teen die harde reën een vir almal, alles vir iedereen dis getatoeëer, sal dit altyd met my neem
7.
Wie Is Wie 04:56
die son kom op, die son sal sak die maan maak haar verskyning elke nag so seker soos swaartekrag val ons in eeu-ou groewe dag na dag die stemme van ʼn duisend geslagte roep anders en eenders dieselfde gedagte bou nou ʼn baan wat die rit verander met die ys en die vuur in jou eie hande uit hierdie hoek sien ek ander hoeke en as jy soek, los eers die boeke en stap uit, stap uit wie is jy? wie is ek? wie is wie in hierdie plek? wie is wie? op die rand van die kring kyk ek na binne woorde wat in sirkels draai word sinne en klaarheid, klaarheid wie is jy? wie is ek? wie is wie in hierdie plek? wie is wie? die wiel die abakus en alfabet vliegtuie vuurpyle internet so seker soos ʼn sigaret goed is vir jou, dis wat ons het staan op styg op en sit heelbo gaan op en hou op om bloot te glo maak ʼn baan buite mal buite waan leef eie lied, eie droom sit dit aan uit hierdie hoek sien ek ander hoeke en as jy soek, los eers die boeke en stap uit, stap uit wie is jy? wie is ek? wie is wie in hierdie plek? wie is wie? op die rand van die kring kyk ek na binne woorde wat in sirkels draai word sinne en klaarheid, klaarheid wie is jy? wie is ek? wie is wie in hierdie plek? wie is wie? somer word herfs word winter word lente word somer word herfs word winter somer word herfs word winter word lente word somer, somer, word somer uit hierdie hoek sien ek ander hoeke en as jy soek, los eers die boeke en stap uit, stap uit wie is jy? wie is ek? wie is wie in hierdie plek? wie is wie? op die rand van die kring kyk ek na binne woorde wat in sirkels draai word sinne en klaarheid, klaarheid wie is jy? wie is ek? wie is wie in hierdie plek? wie is wie?
8.
6de Laan 04:16
9.
die sonneblom-koppe hang in die middag son soos poppe, sonder ʼn dans iewers is ʼn pas, iewers is ʼn poort iewers is ʼn plan vir ʼn reis die skoene wat kraak deur die koel winteraand die wasem wat warrel om die kop soos ʼn hoed spit die grond om deur die dor droë maand spit die grond om tot die wolk opkom bring die reën na elke huis en elke hart laat dit reën op elke vel tot die hemele leeg is droog in die noorde, droog in die suide droog in die weste en in Sjina lei my na die water, lei my na die waarheid daarʼs ʼn leemte in die lug, ʼn leegte in die leuen bring die reën na elke huis en elke hart laat dit reën op elke vel tot die hemele leeg is bring die reën na elke huis en elke hart laat dit reën op elke vel tot die hemele leeg is
10.
Pot Vol Goud 05:38
anderkant die draad ry die karre sonder brandstof anderkant die draad is die lug hemelblou anderkant die draad is die water ph7 anderkant die draad is ʼn pot vol goud daardie is die pad wat lei na rinnewering hierdie is die way wat lei na geluk en daardie is die roete met ʼn heftige boete en hierdie is die pille wat jou reg sal ruk van die reëls in die registers is opgedroom deur dronk ministers dis broekskeur met die planne as jy breindood is anderkant die draad is ʼn pot vol goud anderkant die draad kan jy wees wie jy wil wees anderkant die draad is die gras so groen anderkant die draad is ons verenig vir ewig anderkant die draad is ʼn pot vol goud hierdie is die pille wat jou reg sal ruk ons mores word gisters broeders sisters dis broekskeur met die planne as jy breindood is anderkant die draad is ʼn pot vol goud
11.
Sononder 04:17
toeris pak lig vir die wolk en die woud onthou die lag en dans is ligter as goud reisiger deur ʼn sterre-woestyn wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn sononder sononder hierʼs ʼn heildronk op die dag wat vergaan sononder sononder hierʼs ʼn heildronk op die nag wat moet blom in die pendel tussen hawens word die vlug bepaal toeris pak lig voor die donker daal fetus tot fossiel spiraal deur ʼn sterrewoestyn wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn sononder sononder hierʼs ʼn heildronk op ʼn dag wat vergaan sononder sononder hierʼs ʼn heildronk op die nag wat moet blom sononder sononder hierʼs ʼn heildronk op die dag wat vergaan sononder sononder hierʼs ʼn heildronk op die nag wat moet blom kanpai phambili ngempilo za vashe zdorovie
12.
Horison 04:05
die oë gaan oop en die kind begin bestaan staar in verwondering na die son die sterre en die maan toe kom die skrywer en vorm die nag haar woorde nes kerse brand toe kom die skilder en raam die dag met die ritme van die see horison, ek sien jul daar die 70s was ʼn blur en die 80s ʼn warrelwind die 90s was deurmekaar en die noughties die 70s was ʼn blur die 80s ʼn warrelwind die 90s was deurmekaar die palet is nou leeg die skildery klaar maar die kleure van die dwaallig leef die pen is nou droog die boek geskryf maar die kerse bly altyd brand horison, ek sien jul daar

about

About a month into the hard-lockdown of 2020, South Africa, I had a whole bunch of time and nowhere to go. It was the ideal time to capture what had been living in my head and to put all that stuff somewhere, and so the Dwaalvuur project was born. Living in Joburg has its own vibe, tensions and intricacies - it made sense to employ the talents of the local musicians I most admired. David Klassen (drums and perc), Concord Nkabinde (bass), Lani Pieters (vocals) and Marcus Wyatt (trumpet) provided the ideal platform for this journey. I see this album as a gallery, an exhibition of twelve sonic portraits.

- Anton L'Amour, 2 March 2023

credits

released March 2, 2023

David Klassen - Drums, Percussion
Concord Nkabinde - Bass
Marcus Wyatt - Trumpet
Lani Pieters - BVs, Vocals
Anton L'Amour - Vocals, Guitars, Keys,

Mixed and produced by L'Amour

Mastered by Peter Pearlson

All songs by Anton L'Amour
Published by Karazoo Publishing
Released by Karazoo Records

Artist bio pic by Christelle Duvenage
Cover art by L'Amour (photo taken driving through the ZAR tunnel near Waterval Boven in Mpumalanga)



Thank you:
Cristo Hattingh for engineering the drum and bass sessions and PT assist, Werner Van Dalen. Theuns Jordaan (RIP), Andy Innes, G

license

all rights reserved

tags

about

Anton L'Amour Johannesburg, South Africa

Anton L'Amour is a guitarist associated mainly with Afrikaans acts from South Africa. Among the artists he has performed with since the early 90s are Valiant Swart, Koos Kombuis, Battery 9, Anton Goosen, Frank Opperman and Theuns Jordaan.

contact / help

Contact Anton L'Amour

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this album or account

If you like Anton L'Amour, you may also like: